Konsert 2017 - Concert 2017

News Feed

School Comunicator




Follow the School Communicator for:

  • Circulars
  • Calender dates for the term
  • Homework
  • Test and Exams date

Download the School Communicator as follow:


The School Communicator helps parents to be informed anywhere, any time.


How to down load D6 School Communicator:


Step 1: Click on http://www/school-communicator.com/download.php

Step 2: Choose Laerskool Theresapark

Step 3: Choose Windows


Konsert - Concert

Konsert

Wie kan onthou of hy ‘n klip of ‘n solis was in sy skool konsert?  Dit vorm ‘n belangrike deel van elkeen van ons “memories”.

Wat ‘n voorreg om deel te wees van TP se konserte.  Ons konserte vind 2 jaarliks plaas.  Dit is vir ons belangrik dat elke kind optimaal ontwikkel op alle gebiede.  Ons stel leerders bloot aan sport, akademie en KULTUUR.  Daarom word elke leerder (±1300 leerders) in een produksie saamgespan om een skouspelagtige produksie op die planke te bring. Elke kind neem met oorgawe deel en sluit die ervaring in by een van sy beste “memories” van die laerskool.  Of hy nou gesing, gedans, ge-”act” het of net ‘n klip was - dit was/is belangrik in ons ontwikkelings proses.