Skoollied - School Song

News Feed

School Comunicator




Follow the School Communicator for:

  • Circulars
  • Calender dates for the term
  • Homework
  • Test and Exams date

Download the School Communicator as follow:


The School Communicator helps parents to be informed anywhere, any time.


How to down load D6 School Communicator:


Step 1: Click on http://www/school-communicator.com/download.php

Step 2: Choose Laerskool Theresapark

Step 3: Choose Windows


Skoollied

Mev. Malherbe neem die taak op haar om ‘n skoollied te skryf.  
Sy gebruik die skoolwapen as vertrekpunt en sluit dus al die simboliek
wat in die skoolwapen is, in die skoollied in:-
 

Theresapark! Theresapark! Jy is ons eie skool;
Ons het jou lief Ons dien jou trou:
Soos net ‘n kind maar kan.
 

Refrein:
Deur ons brose kinderjare:
Word ons hier geleer, gelei
Jy sal altyd ons anker bly:
Geliefd, Geëerd, Ons skool!
 
Die goudgeel koringare
Wat uitreik na die son
Simbolies van die jare
Vol arbeidsvreugd(e) vir my!
 
Refrein:
 
Ons arbeid is ons vreugde—nie streef na yd(e)le eer.
Ons dank ons Skepper, Vader
Vir al’s aan ons toevertrou.
 
Refrein:
 
Under the supervision of Mrs. H Smith  the Gr. 6 M class of 2005 wrote the
English version of the School song.
 
 Theresapark, Theresapark
Let’s join our voices together
And sing in perfect harmony
That you are our school
 
You lead the way to goodwill
And prosperity
As we walk forward
Hand in hand
For this we love our school