Skoolwapen - School Badge

News Feed

School Comunicator




Follow the School Communicator for:

  • Circulars
  • Calender dates for the term
  • Homework
  • Test and Exams date

Download the School Communicator as follow:


The School Communicator helps parents to be informed anywhere, any time.


How to down load D6 School Communicator:


Step 1: Click on http://www/school-communicator.com/download.php

Step 2: Choose Laerskool Theresapark

Step 3: Choose Windows


Skoolwapen / School Badge

Skoolwapen van Laerskool TheresaparkOp 19 Maart 1987 vergader die skoolwapenkomitee en besluit op ‘n sentrale tema “oes”. Ontwerpe moet na die vakansie ingedien word. Op 1 Julie word die finale keuse gemaak wat aan die Bestuursraad voorgelê word.Mnr. J.B.N. Buisset ontwerp die wapen en gee die volgende simboliek daarmee saam: Die goue koringare dui op die oes wat ingesamel word. Terwyl “oes” verband hou met die onderrig en opvoeding van ons kinders, het ons ook te doen met ‘n Bybelse beeld van die Woord wat gesaai word en ‘n ryke oes oplewer. Sewe are in ‘n gerf saamgebind, verteenwoordig die sewe laerskooljare as ‘n eenheid. Die sirkel agter die are is simbolies van die volheid van die oes en is in donkerblou om die goue gerf te beklemtoon. Die gerf, wat van onder na bo deur die sirkel breek, dui op lewenskragtige groei en vermenigvuldiging. Die gedeelte rondom die sirkel binne die skild is ligblou, terwyl die wapen se rand geel is. Die drie kleure, ligblou, donkerblou en geel verteenwoordig die skool kleure. Die geel band wat onder die skool se naam dwars oor die skild strek, is simbolies van die Lig van Bo en beklemtoon die Christelike karakter van ons onderwys.