Hokkie - Hockey 2017

News Feed

School Comunicator




Follow the School Communicator for:

  • Circulars
  • Calender dates for the term
  • Homework
  • Test and Exams date

Download the School Communicator as follow:


The School Communicator helps parents to be informed anywhere, any time.


How to down load D6 School Communicator:


Step 1: Click on http://www/school-communicator.com/download.php

Step 2: Choose Laerskool Theresapark

Step 3: Choose Windows


Hokkie / Hockey

Hokkie : 2014

Ons het hierdie jaar weereens groot belangstelling by die hokkie gehad. Daar was 2 seun- en 4 dogterspanne by die junior hokkie. Hulle het Saterdae rondomtaliewedstryde gespeel wat hulle baie geniet het. Ons het hierdie jaar ook gaan deelneem aan die feestoernooi by Laerskool Die Poort. Junior hokkie dien as baie goeie voorbereiding vir die spelers om later, vanaf o/12, voluit by die liga in te skakel.

 

Theresapark is hierdie jaar verteenwoordig deur 3 senior spanne. Ongelukkig het ons seuns verminder na slegs 1 span, maar ons het steeds o/12 en o/13 dogterspanne gehad. Al 3 spanne het goeie ondervinding opgedoen deur die seisoen. Ons hoop ons gaan volgende jaar die vrugte pluk van die ontwikkeling wat vanjaar gedoen is. Ons het selfs geleentheid gehad om hierdie jaar liga wedstryde op Astro, by Midstream College, te kon speel.