Landloop - Cross Country 2017

News Feed

School Comunicator




Follow the School Communicator for:

  • Circulars
  • Calender dates for the term
  • Homework
  • Test and Exams date

Download the School Communicator as follow:


The School Communicator helps parents to be informed anywhere, any time.


How to down load D6 School Communicator:


Step 1: Click on http://www/school-communicator.com/download.php

Step 2: Choose Laerskool Theresapark

Step 3: Choose Windows


Landloop / Cross Country

Landloop

Landloop 2014

Die landloop-seisoen het reeds na afloop van die atletiek-seisoen in aanvang geneem.Die eerste keer in Theresapark se geskiedenis was daar 33 atlete wat aan die liga’s deelgeneem het.

Die atlete het pragtig presteer en by elke byeenkoms het hul vordering getoon.Twee atlete is gekies as lid van die Distrikspan, nl. Timothy Pieterse en Boitshepo Zungu.Twee atlete is in die Noord Gauteng span opgeneem, wat gedurende Junie aan ‘n Interprovinsiale byeenkoms deelgeneem het, nl Timothy Pieterse en Chané Flavell.Timothy behaal die tweede keer die jaar Noord Gauteng span en hy neem deel aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in George, gedurende September.

26 Landloop-atlete het ook in Julie ‘n toer na Ramsgate in Kwazulu –Natal meegemaak. Die gedrag, gesindheid en optredes van die kinders was puik en die toer was ‘n groot sukses.

Baie dankie aan alle betrokkenes, ouers,skool,atlete en afrigters wat gehelp het om 2014 se Landloop seisoen op ’n hoë noot af te sluit.

 

CROSS COUNTRY 2014 :

The cross country season started on a high note with a record number of 33 athletes.

Timothy Pieterse and Boitshepo Zungu were chosen for the District team. Timothy and Chané Flavell were also chosen for the Gauteng –North team in June this year.

Timothy got Provincial Colours twice this year and participated at the S.A Championships held at George.

The athletes also went on a tour to Ramsgate in Kwazulu-Natal in preparation of the league. It was a huge success and everybody enjoyed the tour.

A final word of thanks to all the athletes, parents, coaches and everybody else involved to help us to make the tour and the year a big success.