Rugby 2017

News Feed

School Comunicator




Follow the School Communicator for:

  • Circulars
  • Calender dates for the term
  • Homework
  • Test and Exams date

Download the School Communicator as follow:


The School Communicator helps parents to be informed anywhere, any time.


How to down load D6 School Communicator:


Step 1: Click on http://www/school-communicator.com/download.php

Step 2: Choose Laerskool Theresapark

Step 3: Choose Windows


Rugby

Rugby

 

Oorsig oor 2014

It was the first year that L/s Theresapark took part in the league, West of the BBLRV. Five teams were entered in the B2 league. The competition was very tough. Thank you to all the coaches who worked so hard. The first team had a very successful tour to Jubaweni. They won three of their four games on tour.

It was the first year that we participated in the ‘square-tournament’, against L/S Queenswood, Hermanstad and Boerefort. The U/13A was the winners in this tournament. Together with the netball, L/S Theresapark won the tournament. In 2015, L/S Theresapark will be hosting the final.

Congratulations to Cowan Diedericks who was chosen for the Blue Bulls Primary school team.

Dit was vanjaar die eerste keer dat L/S TP in wyk Wes van die BBLRV liga deelgeneem het. 5 Spanne is in B2 liga ingeskryf. Die kompetisie was baie straf en gemengde welslae is behaal. Dankie aan al die afrigters wat so hard gewerk het. Die eerste span het ook ‘n baie geslaagde toer na Jubaweni onderneem en het drie uit die vier wedstryde gewen. Hierdie jaar het ons vir die eerste keer aan ‘n vierhoekige reeks deelgeneem, teen L/S Queenswood,Hermanstad en Boerefort. Die 0/13A span is as wenners in hul afdeling gekroon. Saam met die netbal het ons die reeks gewen. In 2015 bied L/S Theresapark die finaal aan. Geluk aan Cowan Diedericks wat vir die Blou Bulle Laerskoolspan gekies is.

 

Bulletjie Rugby :

Bulletjie rugby are organised and coached by parents. The U/7 and U/8 teams have participated in the league this past year. The teams played very good rugby and they have grown a lot as little rugby players. Thank you to all the coaches, especially Mrs Kleingeld who was the organiser.

Bulletjie rugby word uitsluitlik deur ouers georganiseer en afgerig. Die afgelope seisoen het ‘n 0/7 en 0/8 span aan die liga deelgeneem. Die spanne het baie goeie rugby gespeel en goeie rekenskap van hulself gegee. Dankie aan al die afrigters en besonder Me. Kleingeld wat die organiseerder was.