Skaak - Chess 2017

News Feed

School Comunicator




Follow the School Communicator for:

  • Circulars
  • Calender dates for the term
  • Homework
  • Test and Exams date

Download the School Communicator as follow:


The School Communicator helps parents to be informed anywhere, any time.


How to down load D6 School Communicator:


Step 1: Click on http://www/school-communicator.com/download.php

Step 2: Choose Laerskool Theresapark

Step 3: Choose Windows


Skaak / Chess

Skaak 2014

2014 se skaak was weereens ’n groot sukses. Vanaf die eerste kwartaal was Oom Wim Slabbert die buite afrigter vir Gr. 1 – 7, beginner - sowel as die ervare spelers. In die tweede kwartaal het die 0/9, 0/11 en 0/13 spanne liga wedstryde gespeel waartydens die 0/11 en 0/13 spanne aangewys is as die ligawenners en die 0/9’s as naaswenners.

In die tweede kwartaal het ons afskeid geneem van Oom Wim en ’n nuwe ervare dame Mev Lynette Steyn het ons verder kom help met die afrigting.

The U/11 and U/13 teams were also Cluster winners.

In Augustus het die 0/11 en 0/13 spanne uitgespeel om die distrikwenners te bepaal. Die 0/11’s is aangewys as die distrikwenners vir 2014 en die 0/13 span as naaswenners.

On Friday 29 August both our teams represented our district at the Gauteng Provincial Chess Team Championships in the mixed merit categories.

We competed against the district winners from all over Gauteng. The teams played five rounds. The U/11 team won one round and had one draw; the U/13 team won 3 rounds and draw one game.

Die 0/11 en die 0/13 spanne behaal albei algeheel 10 de plek in die kampioenskappe, wat beteken ons is die 10 de beste skaak-skool in Gauteng!

In Mei het ons, ons eerste Theresapark Ope Skaak toernooi aangebied. Meer as 100 spelers het in 5 afdelings deelgeneem om oor 5 rondtes die wenners te bepaal.

Baie dankie Me Ludik, Reyneke en van der Merwe vir al die hulp en ondersteuning om Theresapark se skaak te laat seëvier.